Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Kensington Muezzen" deur FERDI GREYLING
"Kensington Muezzen" deur FERDI GREYLING [boodskap #8966] Wo, 02 April 1997 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
KENSINGTON MUEZZEN
Ferdi Greyling

Pers jakarandas in die geel lente
onder 'n lug vol purper wolke.

Voor dit reën
hardloop die wind
soos kinders in die pad af.

Laatmiddag spoel die son
oranje oor die stad
en vroeg in die aand
dryf die moskee se klanke
soos lig na bo
om God hoog in die sterre te soek.

(gepos deur gloudina bouwer)
Vorige onderwerp: "Japannese Lente" deur JOHANN DE LANGE
Volgende onderwerp: "Die Tarentaal" deur TOTIUS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 13:56:54 MGT 2024